Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Koningin Lear is ân herverbeelding van William Shakespeare se King Lear deur die gevierde Vlaamse skrywer Tom Lanoye. Elizabeth Lear het met die verloop van tyd haar klein besigheid opgebou tot ân internasionale sakeryk. Elisabeth kondig aan dat die besigheid tussen haar drie seuns verdeel sal word en sy eis dat haar seuns onder eed hul liefde en trou aan haar verklaar. Haar jongste en geliefde seun weier en dit ontketen ân familietwis van reuse-omvang. Dit is ân verhaal van ân bejaarde besigheidsvrou wat haar houvas op die werklikheid verloor, wat desperaat probeer om die storm wat om haar losgebars het te hanteer. ân Epiese verhaal wat skerp kommentaar lewer op ân hedendaagse besigheidswereld waarin integriteit en lojaliteit skaars kommoditeite geword het
TITLE: Koningin Lear
AUTHOR: Antjie Lanoye
SKU: 9781485310693
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 01/03/2019
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 140
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 152 mm x 222 mm
WEIGHT: 500 gr