Koninkryk, Kerk en Kosmos - Prof.W.D.Jonker

Koninkryk, Kerk en Kosmos - Prof.W.D.Jonker

1 available / secondhand
Indicative market price: R680.00
R340.00
50% off
Want to pay less?
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 13 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
2821-2870 BOX53
Bob Shop ID
641850244
Op 1 Maart 1989 vier professor W D Jonker sy sestigste verjaarsdag.Hierdie bundel word met groot dankbaarheid teenoor die Here en as blyk van hul toegeneentheid en waardering vir die persoon en werk van die jubilaris, deur 'n aantal van sy vriende en kollegas aangebied.Daar word reeds baie jare lank in Suid-Afrika met aandag na Willie Jonker geluister. Daarvoor bestaan daar goeie rede. Sy bekwame beheersing van Afrikaans, die waardigheid van sy persoon en die meesleurende krag van sy betoog kan nie onopgemerk verbygaan nie. Daarby kom dat sy vaardigheid as teoloog, altyd weer met 'n voorkeur vir die klassieke teologiese werke, ontsag mラet afdwing. Nie sonder rede nie is sy naam as teoloog wyer as Suid-Afrika bekend.Om die invloed te probeer bepaal wat uitgegaan het van sy talle wetenskaplike publikasies, sy veelvuldige meer populere artikels, sy prediking, die weeklikse koerantrubriek oor baie jare en die nawerking wat hy deur sy studente gehad het, is 'n totaal onbegonne taak. Eintlik is dit ook nog te vroeg. Dit is dan ook nie die bedoeling van hierdie bundel nie. Die skrywers wou net maar dankie se vir wat hy vir hulle persoonlik, maar ook vir die kerk en die teologie in Suid-Afrika, beteken.In ons titel, soos in sy teologie, staan die kerk sentraal. Geen teoloog het waarskynlik 'n groter bydrae gelewer tot die vernuwing in die ekklesiologiese denke in Suid-Afrika as juis hy nie. Terselfdertyd staan die kerk nie geユsoleerd in sy belangstellingsveld nie. As instrument van die koninkryk staan die kerk ook in diens van die kosmos. Op watter wyse hierdie diens kan geskied sonder dat kerk en teologie maar net dienstig word aan die wereld, is 'n saak waarmee hy voortdurend worstel.Sy verbasende alsydigheid as teoloog, blyk uit die verskeidenheid leerstoele wat hy reeds beklee het. Vanaf 1957 tot 1960 was hy deeltydse dosent in sistematiese teologie aan UNISA, en gedurende 1965 tot 1966 hoogleraar in kerkgeskiedenis, dogmageskiedenis en kerkreg aan dieselfde inrigting. Tussen 1968 en 1971 beklee hy die pos van hoogleraar in amptelike vakke aan die Theologische Hogeschool van die Gereformeerde Kerken te Kampen. Sedert 1971 is hy professor in die dogmatologiese vakke aan die Teologiese Fakulteit van die Universiteit van Stellenbosch.Miskien is sy heel grootste bydrae die inspirasie wat van hom uitgegaan het en die liefde vir die teologie wat hy gekweek het by die groot aantal studente wat reeds onder hom studeer het. Hoewel hulle die geheim daarvan nie altyd kan verklaar nie, getuig hulle van die opwinding wat hy indra in sy lesings en die blywende betekenis daarvan vir hulle latere loopbaan. Daar het dan ook alreeds twaalf doktore onder sy leiding gepromoveer.By die bereiking van sy sestigste verjaarsdag, dank ons die Here vir die gawe van Willie Jonker aan sy kerk. Ons sien uit daarna om vorentoe veel vrug te pluk van sy gerypte insigte. Ons bede is dat daar vir hom en vir Bettie, wat deur die jare 'n hulp was wat by hom pasᅮ, nog baie vreugde mag voorle.Die redaksie wil ook graag die N G Sendinguitgewers van harte bedank vir hul bereid_willigheid om die bundel uit te gee in 'n tyd waarin so 'n onderneming nie sonder finansiele risiko geskied nie.Flip TheronJohann Kinghorn Koninkryk, Kerk en Kosmos - Prof.W.D.Jonker. . ISBN 1868040712
Add to cart

Recently viewed

See more
1 Recce The Night Belongs to Us
R250.00
4 x Giles books ,40th ,39th ,30th 31st series
R200.00
Dell Precision 3551 15.6` Mobile Workstation - Intel i7-10850H 2.7GHz 16GB DDR4 RAM 512GB SSD
R13,749.00
REDCAT RDS 1:10 2WD Competition Spec Drift Car - RTR ( Grey )
R9,950.00

Similar products

DIE KERKSAAK TUSSEN PROF J. DU PLESSIS EN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA
R375.00
Gereformeerde Kerke Eldoret en Skeurvallei - d`Assonville
R55.00
INGRID JONKER DIE PAPIE ROER EN EK - JONKER,I
R250.00
Christus die Middelaar, Wegwysersin in die Dogmatiek - Dr.W.D.Jonker
R290.00