Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Daar was 10 is 'n pakkende roman waarin heldemoed en vaderlansliefde to die uiterste beproef word in die genadelose ruimtes van Rusland.
Geen stofjas nie en hardeband in goeie toestand, toon ligte verweer. Soos meeste Konsaliks, verkleur die bladsye om die buiterande en 'n paar klein bruin verkleur kolle op eerste en laaste bladsye. Ink stamp op 1ste bladsy. Goeie leeskopie!
Posgeld en verpakking R26.