Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
KONSALIK, H Vaart na Vuurland. Avontuurverhaal
Vier mens in ‘n boot vaar uit op ‘n avontuur reis wat verander in ‘n nagmerrie van ontberings waar die ware kleure van individue begin wys en op moord en ‘n stryd op oorlewing volg.
Tafelberg Uitgewers 1980, 158p.
Toestand: sagteband, geringe rakslytasie, goeie toestand.
Verpakking en Posgeld R55 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R55 per 1 kg boeke en R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.
BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN BOEK TE BESTEL!