Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Konsalik Omnibus Drie Warm soos die Steppewind dele 1 en 2
Die omnibus deur Heinz Konsalik sluit in die dele een en twee van Warm soos die Steppewind.
Tafelberg-Uitgewers, Tweede uitgawe, 1983, 510p.
Toestand: Hardeband, Stofomslag slegs geringe rakslytasie, ouderdomsvergeling.
 Verpakking en Posgeld R48 (in
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R 8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.