Tien jaar na sy dood, word hy steeds onthou vir sy stories, sy unieke taal, sy humor in Afrikaans, maar mr dalk nog deur di wat hom geken het vir sy aardsheid, sy menslikheid, vir hoe hy ander op soveel vlakke aangeraak en onvoorwaardelik van homself gegee het.n Tekort aan feite oor Tolla is daar nie. Die vraag was h om sy storie te vertel ... Die draad wat regdeur sy lewe geloop het is di van Tolla die gewer, die een wat uitdeel - nie net tasbare goed nie, maar ook van homself, om die lewe n beter plek te maak.Dalk verduidelik juis dt die gevoel van groot verlies toe hy skielik nie meer daar was nie. Konsert van die lewe, Tolla van der Merwe - Tania Du Toit. Lapa 2010. ISBN 9780799346473
Title: Konsert van die lewe
Sub Title: Tolla van der Merwe
Author: Tania Du Toit
Publisher: Lapa
Year: 2010
Number of pages: 283
ISBN: 9780799346473
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever