This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Kontrei - Kleinboer
Sold

Kontrei - Kleinboer

Secondhand 1 was available
R85.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT0953
Bob Shop ID
458777704

 

Kontrei - Kleinboer - Praag - 2003 - Sagteband in mooi toestand.

Kontrei is ‘n belydenisroman. ‘n Outobiografiese vertelling van ‘n soekende ek wat aan sy tweelingbroer die storie vertel. ‘n Mens kan dit as ‘n parodiese antwoord lees op Hettie Smit se Sy kom met die sekelmaan: Maria/Marie se analise van onbeantwoorde liefde en haar verdrietige verliteraturing daarvan. In Kleinboer se roman gaan dit oor besoeke aan hoerhuise en die  die soektog na die uigestelde O. Kleinboer is ‘n soort Henry Miller-figuur wat die fallus verheerlik en die leser blootstel aan die bestaan van die soekende, wandelende ek.

 

Geplaas teen die moderne Johannesburg – Yeoville en Hillbrow – kom motorkapings, Vigs, die lewe in ‘n moderne stad, liefdeloosheid, geweld, en al die onsekerhede van ‘n grys bestaan na vore. Die romantitel is ironies, omdat dit ‘n soort plaas-idille wil oproep. Maar Kleinboer woon in die stad, ofskoon hy dikwels tuin maak en filosofeer oor die betonoerwoud waarbinne hy hom bevind en wat hom frustreer.

 

 

Hy maak ook spelfoute in hoerhuise reg en gereelde lesers van Litnet se briewekolom sal die werklike skrywer se beheptheid met woorde alreeds ken.......

Customer ratings: 1 ratings

Hi Esther, email sent. Check your spelling before leaving a rating...
02 Mar 2020