Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dit is uitsonderlik om hierdie gewilde boek van bykans 50 jaar te vind :-
sonder enige vorige eienaar se naam,
Sonder ekstra resepte ingeskryf,
sonder tydskrif resepte in geplak,
selfs sonder los uitknipsels.
Nogtans 'n tweedehandse boek in 'n goeie tweedehandse toestand.