This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by ga101293

Similar products

BEDIENING EN BEDIENAAR - N' HULDIGINGSBUNDEL OPGEDRA AAN PROF J.L. DE VILLIERS - H.J.B. COMBRINK, ..
Secondhand
R40.00
STROOIDAK EN TORING VAN MENSE EN MY TYD DEUR IZAK DE VILLIERS
Secondhand
R89.00
Woordsoorte, Werkwoorde en Tye - De Villiers, Meyer
Secondhand
R125.00
Strooidak en toring deur Izak de Villiers | Van mense en my tyd
Secondhand
R60.00
Kook en Geniet deur SJA de Villiers, 13de hersiene druk 1962, H/B sonder stofomslag. 551 pp. Kook en Geniet deur SJA de Villiers, 13de hersiene druk 1962, H/B sonder stofomslag. 551 pp. Kook en Geniet deur SJA de Villiers, 13de hersiene druk 1962, H/B sonder stofomslag. 551 pp. Kook en Geniet deur SJA de Villiers, 13de hersiene druk 1962, H/B sonder stofomslag. 551 pp. Kook en Geniet deur SJA de Villiers, 13de hersiene druk 1962, H/B sonder stofomslag. 551 pp. Kook en Geniet deur SJA de Villiers, 13de hersiene druk 1962, H/B sonder stofomslag. 551 pp. Kook en Geniet deur SJA de Villiers, 13de hersiene druk 1962, H/B sonder stofomslag. 551 pp.
Kook en Geniet deur SJA de Villiers, 13de hersiene druk 1962, H/B sonder stofomslag. 551 pp. Kook en Geniet deur SJA de Villiers, 13de hersiene druk 1962, H/B sonder stofomslag. 551 pp. Kook en Geniet deur SJA de Villiers, 13de hersiene druk 1962, H/B sonder stofomslag. 551 pp. Kook en Geniet deur SJA de Villiers, 13de hersiene druk 1962, H/B sonder stofomslag. 551 pp.
Kook en Geniet deur SJA de Villiers, 13de hersiene druk 1962, H/B sonder stofomslag. 551 pp.
+3
Sold

Kook en Geniet deur SJA de Villiers, 13de hersiene druk 1962, H/B sonder stofomslag. 551 pp.

Secondhand 1 was available
R800.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
A1212
Bob Shop ID
497931817

'n Netjiese 1962-eksemplaar van die befaamde Kook en Geniet deur SJA (Stoffelina Johanna Adriana) De Villiers. As jou ma of ouma jou nie geleer kook en bak het nie, is Kook en Geniet jou tweede keuse. Die duidelike metodes wat by die resepte aangegee word, help veral die beginner wat nog skaars 'n eier kan kook. 

Die eerste uitgawe van hierdie klassieke kookboek het in 1951 verskyn en is deur die skryfster self uitgegee. Hierdie eksemplaar is die dertiende hersiene druk van 1962, ook deur die skryfster uitgegee. Die boek is so gewild dat dit vandag nog in druk is. Hierdie eksemplaar is besonder skoon vir 'n kookboek met hier en daar merkies en potloodaantekeninge. Voorste en agterste skutblaaie het bruin ouderdomsvlekkies. Band halfpad oop by voorste skutblad, maar geen blaaie is los nie. Hardebandomslag skoon met effense verwering by kop en stert van rug. Gewig: 1 kg

POSGELD: Voeg asb R60 by boekprys. Ons stuur boeke met Paxi-koerier (Pep Stores). Verskaf asb adres van jou naaste Pep-winkel. Nog 3 tot 5 boeke pas in jou Paxi-sak, steeds net R60. Vir vinniger aflewering, kies Courier Guy. R90 vir tot 2 kg.

Recently viewed

See more
Free shipping
1Pc 47.2x68.8inch 120x175cm Floor Mat
New
R1,768.00 No bids
Slick Dog Brush – Small | Fine Bristle Grooming Tool for Small Dogs
New
R98.78
\Museum of Lost Art - N"
New
R660.00
45% OFF
1Pc Black For iPhone 15 Serene Prayer With Floral Blessings Phone Case
New
R145.00 R263.00