This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by ga101294

Similar products

Kook en Geniet deur SJA de Villiers. Eerste uitgawe 1951. H/B. 546 pp. Kook en Geniet deur SJA de Villiers. Eerste uitgawe 1951. H/B. 546 pp. Kook en Geniet deur SJA de Villiers. Eerste uitgawe 1951. H/B. 546 pp. Kook en Geniet deur SJA de Villiers. Eerste uitgawe 1951. H/B. 546 pp. Kook en Geniet deur SJA de Villiers. Eerste uitgawe 1951. H/B. 546 pp. Kook en Geniet deur SJA de Villiers. Eerste uitgawe 1951. H/B. 546 pp. Kook en Geniet deur SJA de Villiers. Eerste uitgawe 1951. H/B. 546 pp. Kook en Geniet deur SJA de Villiers. Eerste uitgawe 1951. H/B. 546 pp. Kook en Geniet deur SJA de Villiers. Eerste uitgawe 1951. H/B. 546 pp. Kook en Geniet deur SJA de Villiers. Eerste uitgawe 1951. H/B. 546 pp. Kook en Geniet deur SJA de Villiers. Eerste uitgawe 1951. H/B. 546 pp.
Kook en Geniet deur SJA de Villiers. Eerste uitgawe 1951. H/B. 546 pp. Kook en Geniet deur SJA de Villiers. Eerste uitgawe 1951. H/B. 546 pp. Kook en Geniet deur SJA de Villiers. Eerste uitgawe 1951. H/B. 546 pp. Kook en Geniet deur SJA de Villiers. Eerste uitgawe 1951. H/B. 546 pp.
Kook en Geniet deur SJA de Villiers. Eerste uitgawe 1951. H/B. 546 pp.
+7
Sold

Kook en Geniet deur SJA de Villiers. Eerste uitgawe 1951. H/B. 546 pp.

Secondhand 1 was available
R1,200.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
A0787
Bob Shop ID
459584141

'n Skaars eerste uitgawe van befaamde Kook en Geniet, in 1951 deur die skryfster self uitgegee. Kook en Geniet is 'n legende in die Afrikaanse kookkuns. Menige vrou het uit die bladsye van dié staatmaker leer kosmaak.

Hierdie uitgawe is goed gebruik, waarskynlik deur 'n paar geslagte vroue al, soos die talle vlekke, merke en handgeskrewe resepte getuig. Elke bladsy is egter goed leesbaar en die band steeds stewig. Die omslag is met 'n rooi linneband versterk. Net die laaste twee bladsye van die bladwyser is aan die onderkant verrinneweer.

Mates nog in koppies, eetlepels, teelepels en knippies. Temperature in Fahrenheit. Met talle swart-en-wit foto's.

Voeg asb. afleweringsfooi van R50 by prys. Ons gebruik Paxi, PEP se koerierdiens. Laat weet ons by watter PEP-tak jy jou pakkie wil haal. Jy sal ’n SMS en PIN ontvang wanneer jou pakkie by jou tak is. Toon PIN en ID wanneer jy jou pakkie afhaal. Aflewertyd 7 tot 9 besigheidsdae, plus 2 bykomende besigheidsdae vir plattelandse gebiede verder as 60 km van ’n groot sakesentrum. Inligting: www.paxi.co.za

• Jou PEP-sak (45 x 37 cm) het plek vir nog 3 tot 5 boeke – steeds net R50 vir aflewering.