Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1975 Uitgawe. 35ste hersiene druk.
Glanshardeband. Nie ex bib.
Die boek is nog stewig gebind, maar die buiteblaaie is met sterk kleeflint verstewig (sien skandering asb).
Let asseblief daarop dat die buiteblad hoekies stampe het asook rak sluitasie
Daar is geen name of inskrywings nie. Die eerste 10 bladsye het vlekke aan die onderkant regs. Moontlik vog. Die invloed is gering, Geen afbreek aan die teksblok nie. (Sien skandering asb.)
Alhoewel die boek al sy kant in die kombuis gebring het, het al die boek se karakter behoue gebly.
Pos en verpakking = R45.00