Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Die skryfster het probeer om eenvoudige tydbesparende metodes vir kook en bak te gee en sy het beslis in haar doel geslaag. Dit is almal ekonomiese, beproefde resepte om by die hedendaagse omstandighede aan te pas - Rooi Rose. |
Jaar | 1991 (Veertiende Uitgawe) |
Uitgewer | Human & Rousseau |
Bladsye | 666 |
Toestand | Hardeband effens verweer, ouderdomsvergeling, andersins in baie goeie toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.