This auction has been won.
View other items offered by naudeej6897
Leading
JeaImm401615 1 × R58.00
1 May 21:30

Similar products

15% OFF
ERINA BEZUIDENHOUT-Kook met Wyn, HOOFGEREGTE-Rare-Afrikaans Cooking
Secondhand
R1,602.00 R1,885.00
Kitsgeregte uit blikkies en pakkies (Joey Mostert)
Secondhand
R75.00
BOOKS -Kook met sewe bestandele
Secondhand
R65.00
Bak en Kook met vertroue. 1966.
New
R50.00
Kook met Blikkies en Pakkies - Deona Tait.
Sold

Kook met Blikkies en Pakkies - Deona Tait.

Secondhand 1 was available
R2.00 minimum increment
R58.00
Shipping
Free shipping is available from naudeej for all orders above R2,500.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R2,500.00 from naudeej
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
465541148

Sagteband boek in baie goeie toestand.

'n Kookboek spesiaal vir besige ma's en haastige kokke.

1997.   192 bl'e.

Darem nie al die resepte kom uit blikkies en pakkies nie, maar almal is maklik en vinnig om te maak.

'n Kookboek spesiaal geskryf vir besige ma's, haastige kokke en almal wat soms desperaat wonder wat om met die inhoud van hul kos- en yskas aan te vang! Vindingryke resepte wys hoe om ordinere blikkies en pakkies om te tower in smulgeregte wat met die grootste vertroue aan familie en kuiermense voorgesit kan word. Min mense sal die verskil proe tussen die watertandlekker-boontjiesop wat jy met blikkies en pakkies berei het en die ware Jakob. Met 'n paar koskasbestanddele kan jy 'n geurige broodjiie maak en jy hoef nie meer ure lank te swoeg met vleis, hoender- of visgeregte nie - blikkies en pakkies is die kitsantwoord. Om nie eens te praat van die spogpasteie wat aanmekaargeslaan kan word met klaarbereide skilferdeeg en 'n paar bestanddele uit die spenskas. Al is die tyd hoe skraps, kan jy in 'n kits 'n roomys, roommyssous en poedings berei wat die monde sal laat water! Pak met jou volgende kruideniersware-aankope 'n paar klaarbereide items - of dit nou blikkies, pakkies of klaarbereide deeg is - in jou inkopiemandjie, en met hierdie boek byderhand kan jy feitlik enige smulgereg berei.

 

 

 

 

Recently viewed

See more
70% OFF
1pc No-Drill Black Metal Corner Shelf
New
R278.00 R928.00
Kyocera DK1150 DK1170 Olivetti 4023 4024 drum unit compatible
New
R1,650.00
Van Morrison : The Best of Van Morrison Volume Two : CD
Refurbished
R130.00 No bids
31% OFF
Wiper Switch Quantum
New
R879.00 R1,266.00

Customer ratings: 1 ratings

baie te vrede met boeke en verpakking
29 May 2020