This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Barn1014

Similar products

KOOKBOEK: Annette Human - DIE BESTE VAN TUISKOMBUIS (Afrikaans) KOOKBOEK: Annette Human - DIE BESTE VAN TUISKOMBUIS (Afrikaans)
KOOKBOEK: Annette Human - DIE BESTE VAN TUISKOMBUIS (Afrikaans) KOOKBOEK: Annette Human - DIE BESTE VAN TUISKOMBUIS (Afrikaans)
Sold

KOOKBOEK: Annette Human - DIE BESTE VAN TUISKOMBUIS (Afrikaans)

Secondhand 1 was available
Indicative market price: R150.00
R90.00
40% off
Shipping
Free shipping is available from The Book Barn for all orders above R600.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R600.00 from The Book Barn
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
BOOK-AHUMAN01
Bob Shop ID
679856833

KOOKBOEK: Annette Human - DIE BESTE VAN TUISKOMBUIS (Afrikaans)

Die Beste van TV Tuiskombuis, vir die eerste keer in 1991 uitgegee en een van Annette Human se gewildste boeke ooit, bevat al die gunstelinge uit die oorspronklike agt enkeltitels. Deur die jare het Annette se aanhangers telkemale versoek dat hierdie omnibus herdruk word en hier is dit nou met n splinternuwe baadjie en naam, maar andersins onveranderd. Die Beste van Tuiskombuis bied heerlike resep-idees vir tradisionele boerekos, bygeregte vir braaivleis, mikrogolfkosse, smaaklike poedings en lekkernye vir die teetafel, en nog vele meer smullekker resepte. Dit spog deurgaans met bygaande volkleurfotos van die geregte wat Annette almal self op die proef gestel het.

Hierdie is staatmakerresepte wat jy keer op keer sal gebruik, ideaal vir beginners in die kombuis sowel as ervare kokke. Eg Suid-Afrikaanse kos soos Ma en Ouma dit gemaak het!


Tipe: Afrikaanse Kookboek

ISBN: 978-0-7981-4251-0

Sagteblad, 160 Bladsye

280mm x 215mm x 9mm

Toestand: Baie Goed, soos nuut


NIE-TERUGSTUURBAAR: Hierdie boek is tweedehands, en word dus voetstoots/sonder waarborg verkoop

*** VERSENDING: Bestellings word op Maandag, Woensdag & Vrydag uitgestuur (uitsluitend publieke vakansie dae) *** 



Don't miss out on the latest deals!