Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Met Kookpunt! help Cas Wepener ons om sinvol kwaad te word, om hierdie woede selfs te vier en daaroor te praat, te preek, te sing of te debatteer. Hy moedig ons aan om op n spesifieke manier kwaad te word; om ons woede-emosies wat gewoonlik afgekeur word eerder ten volle te beliggaam. Hy help dié wat kwaad is om sinvol om te gaan met wat hulle beleef, en help dié wat dalk nie kwaad is nie om ander wat wél woedend is, te verstaan en te verduur.
ISBN: 9780864877758
Pages: 179
Paperback
Bybelkor, 2015
Good condition
B155