| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Die Koors het byna almal gevat. Maar nie 13 jaar oue Nico Storm en sy pa nie. Wanneer hulle 'n nuwe samelewing vestig is die dorpsmense gou verdeeld en verdediging teen die plunderende motorfietsbendes raak al moeiliker. Dis nie lank nie of daar's moorde ... In Koors vertel die volwasse Nico Storm die verhaal van die moord op sy pa.
TITLE: KOORS
AUTHOR: MEYER,D
SKU: 9780798173858
PUBLISHER: Human & Rousseau
DATE PUBLISHED: 2016
BINDING: Softcover
CONDITION: New