Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
ETIKET & VERWYSING NO | Inhuis – INH 006 |
LAND UITGEGEE | RSA |
DATUM UITGEGEE | Nie aangedui |
VINYL TOESTAND | VG+ |
OMSLAG TOESTAND | VG+ |
NOTAS | Hierdie plaat is uitgegee deur die SA maatskappy Inhuis. Ek verkoop musiek in verskillende formate. Neem kennis dat hierdie 'n 33 rpm vinyl langspeel plaat is. Moeilik bekombaar in LP formaat. Baie versamelbaar en in uitstekende toestand. Die woorde van al die liedjies verskyn agter op die plaat se omslag. Meer inligting oor hierdie plaat kan bekom word op die Internet op Discogs.com. |
Liedjielys
A1. Molberge-Herinneringe Aan Springs 3:22
A2. Swerwers 1:45
A3. Karla 1:15
A4. Irma 2:37
A5. Boshoek 2:16
B1. Onthou Jy Nog 2:03
B2. Groet Sonder Woorde 2:14
B3. As Almal Ver Is 2:26
B4. Moreliedjie 2:47
B5. Miskien, Karien 2:33
EK HET BAIE ANDER LANGSPEELPLATE TE KOOP OP BID OR BUY. 'KLIEK' OP DIE LOGO ONDER INDIEN U HULLE WIL SIEN.
|