Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
ETIKET & VERWYSING NO | Incline House Music Publishers – INH 005 |
LAND UITGEGEE | RSA |
DATUM UITGEGEE | Nie Aangedui |
VINYL TOESTAND | NM Plaat blykbaar nooit gespeel nie. |
OMSLAG TOESTAND | NM Die omslag het nog sy oorspronklike 'clingwrap'. |
NOTAS | Ek verkoop musiek in verskillende formate. Neem kennis dat hierdie 'n 33 rpm vinyl langspeel plaat is. Moeilik bekombaar in LP formaat. Baie versamelbaar en in pragtige versamelbare (NM/NM) toestand. Die woorde van al die liedjies verskyn agter op die plaat se omslag. Volledige inligting oor hierdie plaat kian bekom word by webwerf Discogs.com. |
Liedjielys
A1. Skadu's Teen Die Muur 2:50
A2. Die Somer Is Verby 2:05
A3. Kinders Van Die Wind 2:25
A4. Op Die Pad Na Nooitgedacht 3:50
A5. Herman 2:00
A6. Pretoria 2:40
B1. As Jy My Kon Volg ... 1:55
B2. Jantjie Van Die Berge 3:07
B3. Sprokie Vir 'N Stadskind 3:05
B4. Skielik Is Jy Vry 1:50
B5. Najaarsdroom 4:18
EK HET BAIE ANDER LANGSPEELPLATE TE KOOP OP BID OR BUY. 'KLIEK' OP DIE LOGO ONDER INDIEN U HULLE WIL SIEN.
|