This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Variety Vault13

Similar products

Oros vir die siel (Susan Coetzer)
Secondhand
R99.00
Oros Vir Die Siel - Susan Coetzer
Secondhand
R35.00
Custard vir die siel - Susan Coetzer
Secondhand
R45.00
VERDWAALDE LIEFDE SECONDHAND - DUTOIT,T
Secondhand
R60.00
Koos Kobuis - I-Tjieng: 'n GPS vir Verdwaalde Siele [2013] Paperback Koos Kobuis - I-Tjieng: 'n GPS vir Verdwaalde Siele [2013] Paperback
Koos Kobuis - I-Tjieng: 'n GPS vir Verdwaalde Siele [2013] Paperback Koos Kobuis - I-Tjieng: 'n GPS vir Verdwaalde Siele [2013] Paperback
Sold

Koos Kobuis - I-Tjieng: 'n GPS vir Verdwaalde Siele [2013] Paperback

Secondhand 1 was available
R120.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Returns
Warranty Type: Replacement If Returned in same condition as received [Photograph when opening if possible] Money-Back Guarantee: 7 Days: If Returned in same condition as received [Photograph when opening if possible]
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
KKIT
Bob Shop ID
626441857

Koos Kobuis - I-Tjieng: 'n GPS vir Verdwaalde Siele [2013]

ISBN 9780143531098

Bladsye 166

Condition Very Good 

About the book 

Hierdie boek dui die weg na insig aan. Dit praat twee tale, antiek en modern. Antiek, want dit verduidelik n metode om dieper wysheid te raadpleeg wat teruggaan na die Sjinese filosoof Confucius in die newels van die tyd. Modern, want dit is in vandag se Afrikaans, so kleurryk en lewendig soos wat net Koos Kombuis dit kan praat.

Die I Ching, of Boek van veranderings, word al vir meer as 21 eeue in die Ooste gebruik, en is sedert die 19de eeu tot vandag toe ook in die Weste 'n wyd geraadpleegde bron. Deur verskillende metodes word jy gelei na simbole waar die verstandige weg in haas enige lewensituasie in metaforiese taal vir jou beduie word.

Ten diepste kom die I Ching neer op selfinsig die wysheid waaroor jy onbewustelik beskik, en wat tap van dit wat Carl Jung die kollektiewe onbewuste noem. Groot Afrikaanse figure was en is gebruikers hiervan.

In i-Tjieng praat hierdie wysheid jou taal: ligvoets en humoristies, maar doodernstig oor die feit dat baie mense vandag verlore voel en blindweg tas na n pad. Dit is jou GPS vir verdwaalde siele.

Koos Kombuis is volksbesit. Hy was brandweerman, digter, voorsanger in die rebelse jeugbeweging teen die orde van die jare tagtig. Hy is deur die mallemeule van roem en drank en dwelms, en anderkant uit. Van die mooiste liedjies in Afrikaans kom van hom. Hy is n gerespekteerde openbare kommentator, n geliefde sanger met talle CDs op sy naam, n romanskrywer, en n gesinsman.

Recently viewed

See more
Brake Disc Solid Rear Ford Tourneo Bus 2.2 (Single)
New
R1,489.95
YOHALE SARAH CONTAINING RELIGIOUS DUTIES OF THE DAUGHTERS OF ISRAEL AND MORAL HELPS 1918
Secondhand
R979.00
Home Cartoon Chef Power Cord Organizer Kitchen Storage Powerful Sticky Hooks, Style: Milk
New
R201.36
RAHEEM STERLING (Liverpool) - TOPP AUTHENTICS 2013 - ROOKIE `FUTURE STAR` TRADING CARD FSRS
New
R45.00

Customer ratings: 1 ratings

Fast friendly service. Good packaging. A+
08 Oct 2024