Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Koos Kombuis - Die dieper dors : n innerlike gesprek [2006] Paperback
ISBNÂ 9780798147330
Pages 192
Condition Very Good +
About the book
Die jongste versameling rubrieke en essays van hierdie skrywer volg op die spore van sy vorige versamelings, My mamma is n taal en Afrikaans, my darling.
Die stukke wissel tussen humor en erns, maar is dikwels ook n kombinasie van die twee.
Hier het ons weer eens die unieke stem van Koos Kombuis heerlik oneerbiedig by tye, maar altyd met n eerlike mening oor gebeure en dinge.
Maar Die dieper dors is ook meer as net n bundel rubrieke. Dit is n collage van gedagtes, essays, en selfs poesie wat deur hom geskryf is die afgelope drie jaar. In samehang lees dit soos n seldsame en uiters ontboesemende gesprek tussen die skrywer en homself; vol humor, patos, en interessante brokkies inligting wat tot dusver streng geheim was.