R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
VERHALE - Koos Prinsloo - Human & Rousseau - 2008 - 384pp - Sagteband soos nuut.
Posgeld en verpakking R38.00
Prinsloo is beskou as die voorste eksponent van die gay prosa in Afrikaans. Belangrike temas in sy werk is die bemoeienis met die skryfdaad, die vervlegting van werklikheid en fiksie, die eie familiegeskiedenis, die Suid-Afrikaners se militere stryd en die homoerotiek.
""Al vier bundels (Jonkmanskas, Die hemel help ons, Slagplaas en Weifeling) van hierdie grensverskuiwende skrywer word in hierdie versameling weer beskikbaar gestel, 25 jaar ná die verskyning van die eerste boek in 1982. Belangrike temas in sy werk is die bemoeienis met die skryfdaad, die vervlegting van werklikheid en fiksie, die eie familiegeskiedenis, die Suid-Afrikaners se militêre stryd en die homoërotiek. Hy is beskou as die voorste eksponent van die gay prosa in Afrikaans. Hy is in 1994 op die ouderdom van 37 oorlede.