Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Eers die lekkerlees-boek, toe die groot vermaak vir die miljoene Rapportlesers en nou die skaterlagrolprent! Kootjie Emmer, Lyksbesorger en Nagwadrywer van Witgatworteldraai, is die man wat sy hele doprm op hol het. En almal is hier: Dominee Dooieweerdt en Miss Libbie Plesie, oom Sagrys Noodskoot en oom Poepies Pontak, Koekie Rautenbach en Tolletjie Fourie, sersant Gryp-en-Ryp Koesee en die Weduwee Oop-en-Toe. Maar dis Kootjie Emmer waarom die hele verhaal draai van sy sloerstaking en geheime wapen, sy Uitwaartse Beweging en sy Volksfees.