R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Lionviham, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Wednesday, 19 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Ek kan ook sommer dadelik my kop op n blok sit om almal te verseker dat daar net die mooi en edele dinge van die lewe hier gaan verskyn, anders as die dinge wat onse Steve Hofmeyr op sy blog kwytraak, want die enigste lelike woord wat ek ken, is ghwano en nou dat ek dit gesê het, voel ek amper ek moet my mond met seepsoda gaan uitwas. Kop op 'n blok is n versameling blogs van die ewig jeugdige Philip de Vos. Dit is vlot geskryf en die humor (wat dikwels selfspot insluit) is werklik snaaks. Inderwaarheid vorm hierdie stukke 'n soort outobiografie van een van die mees geliefde skrywers in Afrikaans. Die bundel bevat ook anekdotiese sketse oor bekende figure uit die kunstewêreld, soos die sangeres Cecilia Wessels, die aktrise Anna Neethling-Pohl en die skrywers Freda Linde en Karel Schoeman.