Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 8 - 12 working days
Boonop word hy aanges om 'n skouspelagtige skilderyvervalsing te ondersoek, asof hy nie genoeg werk het nie. Hy't die ingedoende kopers voorheen so mooi gehelp, en hier sit hulle nou in 'n baie groot verleentheid met hul miljoene-rande-belegging wat niks werd is nie. Wie kon so 'n kans gevat het?
En dan's daar die glibberige aktuaris met die voorliefde vir prostitute - en hy's k ses-en-vyftig - wat die leisels van 'n groot maatskappy gaan opneem, as sy afperser nie die oorhand kry nie. Sal Kassie sy aaklige nuwe gesondheidsdieet oorleef om te kan ondersoek hoe dit alles inmekaar steek?
Summary | Reeksmoordenaar, of wraak? Toe iemand Kaapstad se ses-en-vyftigjarige mans begin afmaai, is dit kaptein Kassie Kasselman se dilemma. |
Author | Rudie van Rensburg |
Publisher | Queillerie Publishers (Pty) Ltd |
Release date | 20140520 |
Pages | 317 |
ISBN | 0-7958-0077-0 |
ISBN 13 | 978-0-7958-0077-1 |