This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

Kopskuif (Afrikaans, Paperback) - Dawie Smith
Sold

Kopskuif (Afrikaans, Paperback) - Dawie Smith

New 1 was available
R142.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
International
Product code
9780986990762
Bob Shop ID
43705192
This item is sold brand new. Usually dispatched within 4 days - 1½ weeks

Dawie Smith is wyd bekend as 'n baanbreker in die wetenskaplike fundering en uitbouing van persoons- en verhoudingsontwikkeling. Hy was die stigter van universiteitsgrade in Persoonlike, Interpersoonlike en Professionele Leierskap aan die RAU en later die Universiteit van Johannesburg. Hy bied publieke en korporatiewe kursusse aan in persoonsontwikkeling, temperamentontleding, totale welstand, spanbou, huweliks- en gesinsver-ryking en vele meer. 'n Reeks praatjies wat Dawie Smith saam met Minnette Dempsey in 2010 oor RSG aangebied het, het soveel belangstelling uitgelok dat dit aanleiding gegee het tot die samestelling van hierdie boek. Meer as 1 000 eposse is in die proses persoonlik beantwoord. Elkeen van ons moet daagliks keuses maak. Hierdie inspirerende boek is die resultaat van Dawie Smith se jare-lange navorsing in leierskapontwikkeling. Jy sal jouself en ander leer ken aan die hand van agt lewensorientasies. Elkeen van hierdie Kopskuifhoofstukke bied 'n hartsboodskap van hoop en persoonlike verryking.
 
By: Dawie Smith
Pages: 296
Publisher: Naledi
Format: Paperback
Isbn: 0-9869907-6-0
Isbn13: 978-0-9869907-6-2