| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Kopskuiwe is 'n eenvoudige selfhelp-gids vir ouers en onderwysers om leerblokkasies soos aandagafleibaarheid en hiperaktiwiteit te oorkom, en probleme met onder meer sensories-motoriese integrasie, ouditiewe prosessering, uitspraak en taalontwikkeling, konsentrasie, lees, spelling en primitiewe reflekse reg te stel. Dit bied prettige bewegings (Mind Moves) wat tuis en in die klas gedoen kan word. Die skrywer ontleed onder meer leerblokkasies ten opsigte van sosio-ekonomiese omstandighede, emosionele ontwikkeling, taal, leerstyl, geslag, sintuiglike stimulasie en integrasie, en onvanpaste omgewingsfaktore.| By: | Melodie De Jager |
| Pages: | 128 |
| Publisher: | Metz Press |
| Format: | Paperback |
| Isbn: | 1-920268-12-X |
| Isbn13: | 978-1-920268-12-1 |