Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Wanneer n pas afgestudeerde dokter nie langer sy nasionale diensplig kan ontduik nie, word hy opgeslurp in die Grensoorlog. n Onwillige Anthony Feinstein word ingedeel by die weermag se psigiatriese eenheid al het hy net enkele weke se opleiding in die veld.