This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren25174

Similar products

Trauma riglyne vir slagoffers Tessa Van Wijk
R85
R30 shipping
50% OFF
In die Boog van die Sekel, Die Verhaal van Graan - Freda Linde
R140 R280
ñ Gids tot die Addo-olifant Nasionale Park - Auhor: Hans Grobler and Anthony Hall-Martin
R70
R30 shipping
Skuiling teen die Storm - Hoop vir slagoffers van seksuele misbruik - Truitt
R110

Kopwond: Vergete Slagoffers van die Bosoorlog - Anthony Feinstein

Secondhand
R120.00
Closed 12 Feb 19 14:50
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
399492797

2011 sagteband met 228 bladsye in goeie toestand. R60 posgeld in SA.

Wanneer 'n pas afgestudeerde dokter nie langer sy nasionale diensplig kan ontduik nie, word hy opgeslurp in die Grensoorlog. 'n Onwillige Anthony Feinstein word ingedeel by die weermag se psigiatriese eenheid al het hy net enkele weke se opleiding in die veld. Hy begin by 1 Militere Hospitaal in Pretoria waar sy dae gevul is met psigose: hy behandel seuns wat met die hemelliggame praat of dink hulle is Jesus, en dan is daar natuurlik die jong mans wat teruggestuur word van die Grens. In een geval verloor 'n soldaat die vermoe om te praat nadat hy in 'n bloedige hinderlaag betrokke is en sy vriend enkele meters van hom af doodbloei. Feinstein bevind hom uiteindelik onwillekeurig in Oshakati, die grootste militere basis in die oorlogsone. Hier is hy veronderstel om troepe vir post-traumatiese stressindroom te toets, maar die wereld wat hy betree is ook een van alkoholisme, slaaploosheid, gesinsgeweld en geslagsiektes. Die sielkundige gevolge van die oorlog slaan uit in die vreemdste kwale. Skokkende verhale word nie net deur die dienspligtiges nie, maar ook deur die vroue van voltydse soldate aan hom vertel. Tydens 'n dienstydperk by 'n afgelee Koevoet-basis beleef Feinstein 'n uiters skokkende insident van wreedheid - en die uitwerking daarvan op die soldate se psiges. Sy openhartige verhaal werp lig op 'n aspek van die oorlog waaroor selde gepraat word. Duisende gewese soldate loop steeds rond met die onsigbare wonde, en sal aanklank vind by hierdie reguit en eerlike ware verhaal, 'n verhaal wat enige leser ruk.

More from this seller

View all
R30 shipping
SIGNED: Cura Vitae - Illness and the healing of life - Daniel Louw
R350
The Egoist - George Meredith
R55
Exploring Lewis and Clark - Reflections of men & Wilderness - Slaughter
R90
Die jagters - Anton Kogh
R55

Recently viewed

R30 shipping
Die Konvensie-Dagboek van sy Edelagbare Francois Stephanus Malan 1908-1909
R300