Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kopwond: Vergete Slagoffers van die Bosoorlog
'n Aangrypende ware verhaal oor die trauma en onsigbare wonde waaroor soldate selde praat.
In die Grensoorlog kry 'n jong dokter sy vuurdoop in die weermag. Met net 'n blitskursus in psigiatrie moet Anthony Feinstein skielik honderde getraumatiseerde soldate behandel. Op Oshakati in die destydse Suidwes word hy ingesuig by die oorlogsgruwels wat die dienspligtiges teister. Sy pasiënte ly aan alkoholisme, slapeloosheid en gewelddadigheid. Wanneer hy uitgeplaas word na 'n afgeleë polisiebasis, beleef hy self die skok van oorlogvoering. Op patrollie sien hy hoe die konflik selfs geharde soldate tot breekpunt dryf. Uit die Engels vertaal deur Colleen Naudé.
Eerste uitgawe, eerste druk van 2011, uitgegee deur Tafelberg, Kaapstad.
Toestand: Baie goed.
Vir nog boeke, kyk ook by: https://www.bobshop.co.za/seller/3698756/Woordwurm en https://www.bidorbuy.co.za/seller/4352582/KarWal9869