This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27543

Similar products

Ek en jy Bestaan Nie - Danie Marais
New
R329.00
Oorlogsoormag en ander Sketse en Verhale - Gustav S Preller -
Secondhand
R85.00
Pruimtwak en skaduboksers: rubrieke, heildronke en nagedagtes - Danie Marais
Secondhand
R85.00
Uit Ouerwoud en Vlakte - Sketse uit die Oos-Afrikaanse Dierewereld
Secondhand
R150.00
Koringberg en Swartland sketse. 'N BETER HEMEL. Danie Schreuder
Sold

Koringberg en Swartland sketse. 'N BETER HEMEL. Danie Schreuder

Secondhand 1 was available
R80.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
441905593

2009. Sagteband, 152 bladsye. Baie goeie toestand. R65 posgeld in SA.

Hierdie bundel vertellings, sketse en verhale is kontreikuns op sy beste. Danie Schreuder se 'n Beter hemel spreek van ’n wysheid gevoed deur ’n baie intieme kennis van en liefde vir ’n spesifieke stukkie aarde. Die mond wat hier vertel, is een wat oorloop omdat die hart vol is, en die hart is vol van die klein plekkie Koringberg en sy omtes. Herinneringkuns is dit wel, maar dan ’n herinnering gegrond in ontroering eerder as idealisering. En die ontroering raak-raak dikwels aan die pynlike eerder as die gemoedelike.

Danie Schreuder is gebore in die Koringberg distrik, waar hy op die plase Middeldrift en Broodkraal grootgeword het. Ná matriek op Koringberg, studeer hy in die Natuurwetenskappe aan die Universiteit van Stellenbosch, waarna hy hom in ‘n onderwysloopbaan bevind – aanvanklik by die Universiteit Wes-Kaapland, en daarna vir vyf jaar as Biologie-onderwyser. Uiteindelik vind hy egter sy nis as onderwyser-opleier, aanvanklik by die Wellington Onderwyserskollege en daarna by die Universiteit van Stellenbosch. Drie van sy vroeëre vertellings is opgeneem in bundels van onderskeidelik Hennie Aucamp (Borde, borde, boordevol: Tafelberg, 1998) en Abraham de Vries (Uit die kontreie vandaan: Human en Rousseau, 2000). Hierbenewens het ‘n reeks populêr-wetenskaplike artikels uit sy pen tussen 1998 en 2002 in Die Burger se kinderbylae verskyn. 

Recently viewed

See more
63% OFF
1pc Bluesize L Pet Bag
New
R595.00 R1,624.00
HD-M3X Pro 16 inch Adjustable Brightness Beauty Light Half Moon Light Eyelash Tech Lamp, Plug:US ...
New
R1,675.22
WiiU Kirby And The Rainbow Paintbrush / Brand New (Sealed)
New
R1,299.00 No bids
56% OFF
1pc Black Tulips Size 35.4 x 78.7 in 90 x 200 cm Door Window Sticker
New
R539.00 R1,226.00