Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die sesde uitgawe van 1982 is grondig gewysig en sterk uitgebrei. Die getal lemmas (bv. Engelse invloed, normering, taalverandering, variasie) is aansienlik verhoog. Rekening is gehou met die jongste besluite van die Taalkommissie.