Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
eerste uitgawe eerste druk 1975 hardeband met stofomslag 107 bladsye, hierdie is n eks biblioteekboek dus lees asb die volgende:
Die stofomslag het n paar merkies aaan, hardeband en stofomslag het n wit stickertjie aan die rugkant onder, hardeband toestand goed, paar merkies en effense rakverweer aan die onderkant, die teks is skoon en die binding goed, sien asb foto van boek binne, stempel voor (eerste 2 bladsye)en agter in boek, versending R25 in RSA