KOS EN KO0KKUNS Departement van Landbou (Uitbreidingsreeks No.11) Pamflet No.115
Secondhand
1 was available
R5.00
minimum increment
R200.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Hardeband. Binding is stewig. Publikasiedatum is 1946 - die sesde hersiene en verbeterde druk met 309 bladsye. Die goudkleurige letters op die voorblad en rugkant is al verbleik. Die Unie van Suid-Afrika se landswapen is ook op die voorblad. Die hoeke van die buiteblaaie is effens sag. Aan die binnekant van die voorblad en op die skutbladsy is resepte in ink geskryf (sien foto as deel van beskrywing,) Die res van die binnekant is skoon. Daar is 'n skeur onderaan voorlaaste blad van Inhoudsopgawe, maar geen invloed op teks nie. Daar is uitvoublaaie om die vleissnitte aan te dui. Posgeld nie ingesluit nie.