R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Kos Vir Die Kenner'n Kookboek met meer as Duisend goeie resepte - C. Louis Leipoldt - Human & Rousseau - 2011 - 453pp + bladwyser - Hardeband toon geringe skade - Intern skoon en stewig gebind.
Posgeld en verpakking R45.00
'n Aangepaste heruitgawe van C. Louis Leipoldt se klassieke werk uit 1933, Kos vir die kenner. Naas sy talente as skrywer en medikus, was Leipoldt ook een van Suid Afrika se vroegste koskenners. Hy word vandag steeds in koskringe met groot agting bejeën en inspireer kosmense sowel as gewone kokke. Kos vir die kenner bevat meer as 2000 van sy klassieke resepte wat die volle spektrum van die kookkuns dek. Die titel, wat tereg as Africana beskou kan word, is meer as 'n resepteboek. Dit verskaf ook 'n terugblik op Suid-Afrikaanse eetgewoontes. Geregte wat amper vergete geraak het – soos kastaiings, araroet, pelikaan- of pikkewyneiers en korhaanbredie – word in die boek beskryf en so word toeka se kos en kosterme vir die nageslag bewaar. Die boek bevat ook 'n omvattende hoofstuk oor veldkos.