This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by BeesBobBooks203

Similar products

Kos vir die kenner  C Louis Leipoldt Kos vir die kenner  C Louis Leipoldt Kos vir die kenner  C Louis Leipoldt
Kos vir die kenner  C Louis Leipoldt Kos vir die kenner  C Louis Leipoldt Kos vir die kenner  C Louis Leipoldt
Sold

Kos vir die kenner – C Louis Leipoldt

Secondhand 1 was available
R149.00
Shipping
Free shipping is available from BeesBobBooks for all orders above R500.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R500.00 from BeesBobBooks
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
635320378
C. Louis Leipoldt se klassieke werk is dié ikoniese Suid-Afrikaanse kookboek. Kos vir die kenner bevat meer as 1 000 van sy resepte en dek die hele spektrum van die kookkuns. Selfs vandag nog word Leipoldt in koskringe met agting bejeën en inspireer hy kosmense sowel as gewone kokke. Wat vas bly staan, is C. Louis Leipoldt se onverbeterlike oordra van n magdom resepte op só n manier dat die gewone kok hulle vandag nog kan raadpleeg Vir die avonturier is daar tussen hierdie blaaie ook die nuwe ontdekking van ou truuks: hoe om kos in klei, blare of papieromhulsels voor te berei; hoe om eise te stel aan jou slagter sodat jy ou sierade soos tongworsies of sult kan laat herleef. Kos vir die kenner het n tydlose sjarme vir die leser en ewigheidswaarde vir die smulpaap. Kerneels Breytenbach, ouduitgewer en kosresensent

Perfekte komdisie.