Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Toestand: Baie goed
Formaat: Hardeband
Uitgegee: 2011 (H&R)
Bladsye: 463 + indeks
ISBN: 9780798154802
C. Louis Leipoldt se klassiek werk is dié ikoniese Suid-Afrikaanse kookboek. Kos vir die kenner bevat meer as 1000 van sy resepte en dek die hele speltrum van die kookkuns.
Selfs vandag nog word Leipoldt in koskringe met agting bejeën en inspireer hy kosmense sowel as gewone kokke.