Kos vir die Kenner deur C Louis Leipoldt. Skaars eerste 1933-uitgawe. Goeie toestand. 486 pp. Kos vir die Kenner deur C Louis Leipoldt. Skaars eerste 1933-uitgawe. Goeie toestand. 486 pp. Kos vir die Kenner deur C Louis Leipoldt. Skaars eerste 1933-uitgawe. Goeie toestand. 486 pp. Kos vir die Kenner deur C Louis Leipoldt. Skaars eerste 1933-uitgawe. Goeie toestand. 486 pp. Kos vir die Kenner deur C Louis Leipoldt. Skaars eerste 1933-uitgawe. Goeie toestand. 486 pp. Kos vir die Kenner deur C Louis Leipoldt. Skaars eerste 1933-uitgawe. Goeie toestand. 486 pp.
Kos vir die Kenner deur C Louis Leipoldt. Skaars eerste 1933-uitgawe. Goeie toestand. 486 pp. Kos vir die Kenner deur C Louis Leipoldt. Skaars eerste 1933-uitgawe. Goeie toestand. 486 pp. Kos vir die Kenner deur C Louis Leipoldt. Skaars eerste 1933-uitgawe. Goeie toestand. 486 pp. Kos vir die Kenner deur C Louis Leipoldt. Skaars eerste 1933-uitgawe. Goeie toestand. 486 pp.
Kos vir die Kenner deur C Louis Leipoldt. Skaars eerste 1933-uitgawe. Goeie toestand. 486 pp.
+2

Kos vir die Kenner deur C Louis Leipoldt. Skaars eerste 1933-uitgawe. Goeie toestand. 486 pp.

1 available / secondhand
R1,500.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
JW1
Bob Shop ID
643617271

Kos vir die Kenner, 'n Kookboek met meer as Duisend Goeie Resepte

Mieliemeel is nie 'n voedsel om oor te roem nie ...

Die flamink is die beste van ons groot wild-gevoëlte ...

Vir ons egte Afrikaanse skottels moet ons gaan na die veld ... net in Suid-Afrika kry ons sulke voedsel soos wateruintjies, veldkool, sanduintjies en jakkalskos.

'n Goeie kok kan soms meer doen as die geneesheer om 'n pasiënt van sy kwale te genees.


Leipoldt se Kos vir die Kenner is baie meer as net 'n kookboek of resepteboek ... dit is 'n kultuurskat oor Suid-Afrikaanse eetgewoontes uit toeka se dae met geregte soos skaapkopsoep, veldkoolbredie, oesterwors, gestoofde veldskilpad, meelkos, kabinetpoeding, melksult, moerbeiwyn en deurskynende poeding.

Christian Frederik Louis Leipoldt (1880-1947) was 'n uiters veelsydige man. Naas koskenner was hy ook 'n vooruitstrewende geneesheer, vlymskerp veeltalige joernalis, geroemde digter, dramaturg en skrywer.  

Hierdie eksemplaar van Kos vir die Kenner is 'n seldsame eerste uitgawe wat in 1933 uitgegee is deur die Nasionale Pers, Kaapstad en Bloemfontein. 

Toestand: Baie goed vir 'n negentigjarige boek! Buitekant: 'n Paar vlekkies op omslag en hardebandrug. Bo- en onderkant van rug effens verweer. Binne: Eerste skutblad verbruin. Vorige eienaar (lyk na Mynanda Hoffmann van Napier) se naam met vulpen op binnekant van hardebandomslag geskryf. 

Add to cart

Recently viewed

See more
Beethoven / Berliner Philharmoniker, Abbado - Symphonies 3 & 9 (DVD)
R60.00
2 PCS Graphite Ingot Mold Melting Casting Mold for Gold Silver Copper Brass Zinc, Heart Shape & Shap
R685.00
For Honor Watch GS Pro 22mm Textured Silicone Solid Color Watch Band(Black)
R219.48
Figurine Panini Mammals Sticker #157 (1978)
R40.00

Similar products

Kaapland en die Tweede Vryheidsoorlog (CJ Scheepers Strydom) Ons Geskiedenis Serie Eerste Uitgawe
R225.00
Bushveld Doctor - C. Louis Leipoldt
R140.00
Bushveld Doctor - Leipoldt, C Louis
R145.00
Dear Dr Boluis C. LOUIS LEIPOLDT by E.M. Sandler
R50.00