Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Gedruk op glanspapier met pragtige foto's.
'n Eg Suid-Afrikaanse kookboek met 'n verskeidenheid resepte uit die Vrystaat en die Noord-Kaap.
Sluit resepte en die "kosstorie" van bekendes soos Naka Drotskie, Helgard Muller, Os du Randt, Steve Hofmeyr, Coenie de Villiers, Chris Chameleon en vele meer in.