Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
KOS WAT ONS KEN. Tradisionele Suid - Afrikaanse Resepte. Boerekos.M van Wyk & Pat Barton
Boek is goed soos nuut.
Pragtige volkleur foto Illustrasies deurgaans.
Hardeband (Geillustreerde en gelamineerde kartonbinding.
Struik. 144p..Eerste Uitgawe 1993
Kos wat ons ken is 'n versameling tradisionele Suid-Afrikaanse resepte wat die moderne kok in staat sal stel om dieselfde heerlike maaltye voor te sit as die wat ons voorouers destyds geniet het. Dit is nie 'n volledige versameling nie, maar eerder 'n keur uit die ryke Suid-Afrikaanse kostradisie.
ᅡᅠ
ᅡᅠ