Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kostalgie is Barbara Joubert se nostalgiese kos- reise deur lande van die wêreld. Dit begin in die Karoo, waar sy gebore is, met resepte en herinneringe uit haar kinderdae. Sy kombineer 'n kykie terug in die verlede met ietsie modern. In Parys, Frankryk het sy ontdek dat Franse kookkuns ná aan tuiskos is -- soos beesvleis in rooiwyn gestowe. Portugese is weer die nasie wat seekos en varkvleis ken. Joubert het nege maande in Londen gewoon en pub kos was haar inwyding in die Britse kookkuns. Tuisgemaakte pasta and ricotta kaaskoek uit Italië is onontbeerlik. Turkye is nog 'n land met interessante kos en hoewel Joubert nooit self daar was nie, is sy geïnspireer deur die restaurant Anatoli, en het sy gevoel dit hoort in die boek. Wonderlike speserye-disse uit Afrika sluit die boek af. Micky Hoyle se fotografie illustreer die mondwaterlekker disse op besondere wyse.
TITLE: Kostalgie. Tweedehands SECONDHAND
AUTHOR: Barbara Joubert
PUBLISHER: Quivertree Publications
DATE PUBLISHED: 2015
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 224
BINDING: Hard cover, not published with dust jacket
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 225 mm x 297 mm x 15 mm