Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Geliefkoosde resepte van weeklikse rubriek in Die Burger. Baie aandag word ook gegee aan verskillende tertkorste soos bv. brosdeegkorste vir chiffonterte. Daar is ook 'n afsonderlike hoofstuk met resepte vir talle gesogte vulsels en versiersels.
1962 Nasionale Boekhandel geillus met wit en swart hardeband goed gebind, skoon bladsye, resepte ingeskryf op laaste bladsy. Stofomslag het gebruik om rante, paar merkies in boek 75 bladsye met bladwyser.