Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1965 hardeband met stofomslag 124 bladsye, die stofomsalg het n paar merkies en klein skeurtjies, die hardeband is goed maar omdat dit wit is wys dit n paar klein merkies, inskripsie voor in boek, een of twee vlekkies in boek, die teks is skoon en die binding goed- geen oorsese versending