Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie interesante boek is oor al die interesante en belanglike mense van die dorp Kraaifontein so ver terug as 1877 Let daarop dat daar so een of twee aantekening in die boek gemaak is Die boek is tweede hands maar nog steeds in n goeie toestand Die boek bestaan uit 554 bladsye