Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1988 eerste uitgawe sagteband met 211 bladsye in mooi toestand. R65 posgeld in SA. 'n Kort biografie met gedigte van onder andere Ingrid Jonker, Peter Blum, Philander, George Louw, Boerneef, Adam Small, Toerien, Knobel, Breytenbach, George eideman, Rall, Walters, Antjie Krog, Cussons, Ina Rousseau, Stockenstrom, Fanie Olivier, Rosa Keet, Eveleen Castelyn, Annesu de Vos, Andre Letoit, Van der Lugt, Hambidge....