R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Eerste Rivier Cape Town, Eerste Rivier Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Thursday, 13 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
2315. Die koepelstad //Hui !Gaeb is 'n baken aan die suidpunt van Chinafrika. Die virtuele koepel beskerm die inwoners teen die giftige see en die gevaarlike, onbekende buitewereld. Wanneer 'n nuwe eiland uit die see verrys en gerugte die ronde doen dat die koepel aan die kraak is, sypel onrus onder die bevolking in. Kara, Kaleb, Amber en Mohlomi is kinderhuiskinders wie se ouers onverklaarbaar aan die slaap, maar lewend, is. Die verskyning van die wyse Sophia bring vir hulle hoop, maar sy wil he hulle moet noord trek tot in Egipte om antwoorde te kry. Kraak is vernuwend, opwindend en 'n verbysterende blik op wat ons nageslag oor 'n paar eeue op ons pragtige planeet mag beleef.'--Publisher's website. Kraak, /Hui !Gaeb Boek 1 - Rouxnette Meiring. Tafelberg, 'n druknaam van NB-Uitgewers 2018. ISBN 9780624085317