This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by PTO Books and Vinyl2593

Similar products

Boer kry n vrou - Jan van Staden
Secondhand
R75.00
50% OFF
Krake - Peet Van Staden
Secondhand
R190.00 R380.00
Krake - Van Staden, Peet
New
R240.00
Noodkreet uit Zaire (1982) Jef van Staden
Secondhand
R35.00
Krake  -  Peet van Staden
Sold

Krake - Peet van Staden

Secondhand 1 was available
Indicative market price: R200.00
R55.00
73% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
MULV
Bob Shop ID
228869443

We combine postage, so do look at our other items on offer.

Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.

Dispatched within 3 business days.

Condition : Very Good.

As hy die finansiele state het, kan hy begin. Daarvoor het hy kontakte by al die belangrikste banke, sorgvuldig oor jare bymekaargemaak. Op sommige van hulle het hy ’n houvas omdat hy inligting oor hulle uitgesnuffel het. Wanneer hy die dokumente voor hom het, begin die werklike kragmeting: sy stadige, planmatige, geduldige kyk met forensiese X-straalvisie na wat skelm rekenmeesters en regsadviseurs hulle base help verdoesel. Hy kyk nie net na wat daar is nie, maar ook na wat nie daar is nie. Hy voel die afwagting in sy maag. Dis soos wanneer ’n jagter die slot oopmaak en die patrone in die magasyn druk. Vir hom is so ’n finansiele dokument die reuk van forensiese geweerolie. Daar is geen waarborg dat hy sal tref of selfs ’n skoot sal inkry nie, maar dis die begin van die jag. Roux Venske, hy is die jagter. Finansiele knoeiers is sy prooi. Dit is maar ’n raap-en-skraap-bestaan as vryskut, maar hy oorleef. Verdien goed genoeg om tyd te he om ’n bietjie ’n bestekopname van sy lewe te doen, selfterapie toe te pas, agter te kom wie en wat hy is en waarheen hy op pad is. Nee, eintlik om agter te kom waar dinge vir hom verkeerd geloop het. Waar die eerste krake begin wys het. Die dat Nono Baloyi se oproep hom nie juis opgewonde gemaak het nie. Sy is hoog op in die een of ander staatsdepartement. Se sy het iemand soos hy nodig. Hoogs vertroulik. Sy soort ding, ja, maar . . .Maar toe kry hy, terwyl hy met haar goed besig is, die state. Dit het niks met haar te make nie. Wel met een van die rykste mense in die land, ’n mynmagnaat met die naam Vincent Mabena. Iemand is besig om miljoene van hom te steel. Maar wat het dit met hy wat Roux Venske is te make? Waarom probeer hy so hard om Mabena te waarsku dat hy sy lewe op die spel plaas? En nie net syne nie, maar ook die van sy eksvrou wat hom help met ’n paar spioenasietakies.

About the author (2014)

Peet van Staden het so te sê bygestaan toe die ou Suid-Afrika sy asem uitgeblaas en die nuwe sy asem onder ’n gedawer ingetrek het. Dit het hom presies die agtergrond verskaf vir die skryf van ’n verhaal soos Krake. Hy was veertig jaar joernalis, die laaste sewe-en-twintig jaar daarvan ’n senior lid van die SAUK se TV-nuusredaksie. Aanvanklik was hy nuusskrywer, van 1985 af meer as dertien jaar lank bulletinredakteur, en in sy laaste twaalf jaar voor aftrede as uitvoerende regisseur oorhoofs in beheer van Afrikaanse TV-nuus. As skoolseun en student was hy al joernalis. Daarna was hy aanvanklik koerantman, en het as sportskrywer by Die Vaderland en Rapport gewerk.

Bibliographic information : 

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

Recently viewed

Dance with the Teletubbies - Children`s VHS Video Tape (1996)
Secondhand
R20.00 No bids
Revell, 61 Gloss Emerald Green (RAL 6029) Acrylic (18ml)
New
R55.00