Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours
N die briljante verkope van die Kreatiewe Inkleurboek Vir Grootmense is ¿n tweede een op pad met ng mooier ontwerpe wat wissel van groot relmatige patrone tot fyn patroontjies met baie detail.
Kleur in om van jou stres ontslae te raak, gebruik die bladsye om iets saam met jou kind te doen, verfraai iets daarmee of gebruik dit om wagtye by die spreekkamer of skool in ek-tyd te verander. Dit sal jou kreatiewe siel na vore bring, jou meevoer na ¿n ander wreld en jou heeltemal laat ontspan.
Waarvoor wag jy? Trek die kryte nader.
Summary | ’n Tweede inkleurboek gerig op gespanne en bekommerde volwassenes. Ná die briljante verkope van die Kreatiewe Inkleurboek Vir Grootmense is ’n tweede een op pad met nóg mooier ontwerpe wat wissel van groot reëlmatige patrone tot fyn patroontjies met baie detail... |
Author | Michael O'mara Books |
Publisher | Human & Rousseau |
Release date | 20150529 |
Pages | 128 |
ISBN | 0-7981-7104-9 |
ISBN 13 | 978-0-7981-7104-5 |