Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1962 Boek en omslag nog baie mooi - Let op klein kepie onder aan ruggie - Ek sien twee bladsye met so twee belangrike sinne elk wat onderstreep is (maar toemaar) - Uiters skaars - Krige skryf oor Surrealisme, die onderbewussyn, die liefde en Paul Eluard - Daarna kom Eluard se gedigte in Frans met Krige se vertalings langsaan. * Poetry * Poesie * Surrealism *
*N.B.* Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir elk van jou verdere boeke – Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd.