| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Sagteband met 270 bladsye en volledige indeks. n Handtekening op die skutblad en potlood onderstrepings in die teks gedeelte. Vêrder in n baie goeie toestand. Ideaal vir die eerste-jaar kriminologie student.