Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Wille Martin
Formaat: Medium Hardeband
Toestand: Baie Goed
As 'n meisie na 'n sieklike Moekie moet kyk vereensaam sy, besef Robyn. Sy weet nie wat Moekie makeer nie. Sy kry die gevoel die dokter beskou haar ma as 'n ipekonderlyer, maar Moekie glo dat sy ellendig siek en dié aarde die hel is. Robyn kan soms nie anders as om haar ma gelyk te gee nie.
Sy het g'n sosiale lewe nie, daarom gee sy nie om om vir Ton te help met navorsing vir die stories wat hy skryf nie. Boonop is sy vaal vaal gesig, vaal oë, vaal hare, vaal klere. G'n wonder nie dat mans haar nie raaksien nie.
Toe gee Moekie se ryk kleinneef Hendrik 'n partytjie in sy weelderige huis en Robyn kry weer te doen met Vonk, die draak wat haar as tienermeisie gespot en geterroriseer het. Maar Vonk lyk en klink nou heeltemal anders en hy is uiters sjarmant. En boonop kry Robyn besoek van iemand wat sê sy kan vir enigiets wens. Natuurlik is die een wens vir 'n prins op 'n wit perd ...
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.